Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,037 Episodes
820 – 840

Jaco Strydom: Vreugde is ook kragtig

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Vreugde is ook kragtig.”
19 Sep 2023 1AM 1 min

Sermon Feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck? Please tell…
18 Sep 2023 1AM 11 min

Helmut Meijer: Ps 23

Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and interesting Hebrew origins of the Ps 23 about Yahweh shepherding me.
18 Sep 2023 1AM 3 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
15 Sep 2023 1AM 8 min

Andie Steele-Smith: Transformation

Andie Steele-Smith is from Cape Town and is also known as the Gang Pastor. Today his theme is “Transformation” obviously based on Rom 12:2.
15 Sep 2023 1AM 5 min

Tania Strauss - van voor af

Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe roman, Van Vooraf. As jy maar net te goed verstaan hoedat goeie mense se huwelike ook kan skeeftrek, dan behoort hierdie gesprek vir jou baie te beteken.
13 Sep 2023 1AM 18 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die golflengtes van die son

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bewonder Dr Ruhann Steyn, ons ruimte fisikus, die golflengtes van die son.
12 Sep 2023 1AM 9 min

Jaco Strydom: Vergewe my ook

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema uit Mattheus: “Vergewe my ook”
12 Sep 2023 1AM 1 min

Helmut Meijer - Raphah

Hebrew scholar Helmut Meijer explains the rich and interesting Hebrew origins of the word “Raphah” from Ps 46:10 to Be Still and know that I am God.
11 Sep 2023 1AM 2 min

Godsightings

A Godsightings is where you see God in action this past week. You tell us where He has saved you, protected, healed or provided for you, just blessed you in any way, and we tell the world.
8 Sep 2023 1AM 17 min

Andie Steele Smith - Hanging on to hope

Andie Steele-Smith is from Cape Town and is also known as the Gang Pastor. Today his theme is “hanging on to hope” from Rom 15:13 and Hebr 11:1
8 Sep 2023 1AM 5 min

Die Swart-gesin het lig by hulle voete!

Janine van Niekerk gesels met Jaco en Alida Swart, asook hulle kinders Sonelle en Duane, wat ons vorige Woordkamp as ‘n gesin bygewoon het. Ons gesels oor die kamp en die effek wat die Woord op hulle lewens het.
7 Sep 2023 2AM 20 min

Lynette Beer: dink waaroor jy dink

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Dink waaroor jy dink” uit Fil 4:6 - 7
7 Sep 2023 1AM 4 min

Yebo Brenton!

Janine van Niekerk is speaking to Brenton Brown about life these days as well as the new single "Yebo" he recorded with some incredible South African voices.
6 Sep 2023 1AM 21 min

Romeine 1:20 - Plankton

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bewonder Marinebioloog, Mariette Wheeler, "plankton" en hoe baie van ‘n klein organisme…
5 Sep 2023 1AM 9 min

Jaco Strydom: Nie weet nie is ook OK

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Nie weet nie is ook OK” uit 1 Kor 13:12
5 Sep 2023 1AM 1 min
820 – 840