Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · Self-ImprovementAuthored by Bertha Le Roux-Wahl
In this clip you will hear all about the heart and miracles behind the Speak Jesus event on the 24th of September. Why Krugersdorp, what to expect and pray for.
Yolanda Steyn is die boeremeisie wat die brief, wat Speak Jesus na Krugersdorp gebring het, aan Oom Angus Buchan geskryf het. Sy deel ook fyner details rondom die geleentheid - waar, wanneer, hoe, wat om saam te bring. Vir meer inligting besoek https://www.angusbuchan.co.za/speak-jesus
Watse ouerskapstyl is reg vir jou gesin? Stefanie Minnaar van Caritas Care en Coram Deo vertel ons meer oor die tiener brein. Vind ook meer uit oor haar facebook groep Ouer-Tiener Harmonie.
Is jy op die regte lewenspad? Karien Botha van Karien se kuierplek deel met ons die waarde van 'n vergadering met jouself en die self - kennis wat daaruit voortspruit. Ons gesels ook oor die mite dat jy perfek moet wees voor jy kan begin.
Om elke dag in geloof te stap is nie maklik as jou drome soms onbereikbaar is. Chrislea Nel deel haar persoonlike reis, asook hoe om vorentoe te beweeg in geloof.
Kann ons ons kinders leer van die volle woord van God op 'n vroeë ouderdom, sonder om hulle te oorweldig? Willie Olwage van El Roi Teater voel sterk dat ons kinders van vroeg af reeds 'n volle verhouding met God kan hê en verstaan.
Hoe kan waardes jou help om goeie doelwitte te stel. En kan 'n mens geestelike doelwitte vir jouself stel? En hoe stel mens houself op vir sukses in 2022? Pieter antwoord met praktiese maniere om dit te doen.
Saartjie Roos gesels met Bertha oor hoe Coram Deo haar gehelp het om weer op te staan na trauma, die belangrikheid van groep terapie asook haar ervaring as student by Coram Deo.
Bertha gesels met Annatjie en Tanya Nel oor hoe hulle gesin die reis met 'n seldsame siekte, Nephronophthisis Type 3 hanteer deur God se genade. Die laaste drie jaar is hulle lewens onderstebo gedraai, maar God se wonderwerke kom keer op keer deur. Tanya gesels openlik twee maande na haar…
Carleen du Plessis van Coram Deo en Simcha recovery gesels openlik met Bertha oor emosionele en fisiese mishandeling asook hoe God haar oë oop gemaak het. Wat jou familie en vriende te doen staan en hoe die herstel proses werk.
Bertha gesels met Christel Kloppers van Coram Deo en Mindsprouts oor die joernaal hou se waarde in emosionele herstel en groei.
12 Aug 2021
25 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.