Radio Pulpit Vreugde & Joy

Vreugde & Joy

Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement
157 Episodes
140 – 157

Coram Deo - Coram Care

Bertha gesels met Dr. Elmo Pienaar en Jolene Janse van Vuuren oor Jolene se reis met Coram Deo en Coram Care - ondersteuning vir mense in hulpverleningsprofesies.
8 Apr 2021 22 min

Coram Deo - Dr Elmo Pienaar

Bertha le Roux-Wahl en Dr. Elmo Pienaar bespreek die verskillende geloofsfases in ontwikkeling van jou verhouding met God.
25 Mar 2021 28 min

Afwykende Gedrag

Hennie Swanepoel praat met Bertha le Roux-Wahl oor die vraag: "Laat ek toe dat my afwykende gedrag my lewe en my menswees defineer?"
18 Mar 2021 21 min

Terwyl jy vasbyt

Dr Fancois Swart van Coram Deo gesels met Bertha le Roux-Wahl oor die tema: "Hoe maak 'n Christen terwyl hy/sy moet vasbyt?"
11 Mar 2021 25 min

Verandering

Bertha Le Roux-Wahl gesels met Dr Elmo Pienaar van Coram Deo oor verandering - hoe om dit te hanteer en selfs te verwelkom.
25 Feb 2021 19 min

Self-liefde en depressie

Bertha Le Roux-Wahl kuier saammet Roché Oosthuizen en Johan van Wyk, hulle gesels oor die nuwe seisoene. Ons hoor ook meer van Joroch Coffee.
25 Feb 2021 1 hr 19 min

Pastorale berading

Pieter Visser van Coram Deo oor pastorale berading. Wat om te verwag en vooropgestelde idees teë te werk.
11 Feb 2021 23 min

Ons kuier saam met Piet Smit

Piet Smit kuier saammet Bertha Le Roux-Wahl op Vreugde/Joy saam gesels hulle oor die musiekbedryf en God se voorsiening.
11 Feb 2021 1 hr 10 min

Praktiese raad oor hoe om rou te verwerk

Hennie Swanepoel gee verder raad oor hoe om rou te verwerk deur her-innering tegnieke te gebruik, onder andere sluit dit in briewe skryf aan jou afgestorwe geliefde.
3 Dec 2020 19 min

Hoe om rou te hanteer

Bertha Le Roux Wahl gesels met Hennie Swanepoel van Coram Deo oor die hantering van die rouproses. Hy sê her-innering gesprekke met jou geliefde is van groot waarde.
19 Nov 2020 23 min

Volwasse Studie

Adinda van Heerden van Coram Deo gesels oor volwasse studie. Hoe gaan ek te werk as ek wil studeer op 'n gevorderde ouderdom?
12 Nov 2020 24 min

Die 'Quick Fix' Mentaliteit

Bertha le Roux-Wahl gesels met Elmo Pienaar oor wat die 'Quick Fix mentaliteit' behels, wat jy voor my uitkyk en hoe om dit te oorwin in jou lewe.
8 Oct 2020 23 min

Die Wetenskap van Geluk

In ons Coram Deo inset vandag gesels Bertha le Roux Wahl met Koos van der Merwe oor die wetenskap van geluk.
1 Oct 2020 23 min

Beplanning Wenke

Bertha le Roux-Wahl gesels met Jo Viljoen oor "Beplanning".
24 Sep 2020 24 min

Vrouwees

Bertha le Roux Wahl gesels met Anne-Lize Koen oor "Vrouwees"
10 Sep 2020 23 min
140 – 157