Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · NewsAuthored by Jannie Pelser
Jannie Pelser en gaste, Francois Botes, Prof. PIeter Duvenage en Prof Theo Venter, gesels vandag oor die tema: Internasionale meganismes om menseregteskendings aan te spreek
In vandag se episode van Perspektief gesels Jannie Pelser en gaste, Christo van der Rheede, Prof Bernard Bekink en Paul Hoffman oor Suid Afrika se Grondwet
Jannie Pelser en gaste, Prof. Andre Duvenhage, Dr. Oscar van Heerden en Gert van der Westhuizen gesels oor die huidige toestand in Suid Afrika wat 'n verlammende effek op sy mense het, gegewe die onsekere toekoms
Jannie Pelser en gaste, Rev. Moss Nthla, Ds Jan Lubbe, Rev Heidi Petersen gesels oor die SARK-dag van gebed wat plaasgevind het op Sondag 22 Junie 2025
Jannie Pelser en gaste, Bernard Bekink, Ds Rudie Swanepoel en Dana Snyman oor ons geliefde Suid-Afrika - hoe behou ons goeie moed ten spyte van alles wat in ons land aangaan? Ons benodig 'n wen-resep!
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Lindie Koorts, Dr. Oscar van Heerden en Dr. Pieter Mulder oor die samestelling van die Suid-Afrikaanse afvaardiging en die "Trump" faktor
Jannie Pelser gesels vandag in Perspektief met Dawie Jacobs, Prof Christo van der Rheede en Barend Lagrange oor die tema: Suid Afrika - 'n land van geleenthede en uitdagings of dalk verleenthede?
Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage, Prof Pieter Duvenhage en Gert van der Westhuizen oor die tema: 80 jaar sedert die 2de Wêreld Oorlog
Jannie Pelser gesels vanoggend met Fr. Paul Beukes, Fr. Johan Strydom en Prof. Johan van der Merwe oor die Rooms Katolieke Kerk en die afsterwe van Pous Franciscus
Jannie Pelser en gaste, Dr Llewelyn Curlewis, Jan Bosman en Adv Andrew Duminy gesels oor die sogenaamde "struggle" lied en haat spraak
2 Apr
54 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.