Heerlikheid

Ontdek weer die heerlikheid van die evangelie. Die fokus is om ‘n meer diepgaande passie vir die Woord van God onder gelowiges te laat opvlam.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
192 Episodes
180 – 192

Geseënd is jy wanneer jy vervolg word.

Hoe verstaan ons dit as geseënd wees? Hoe kan ek en jy geseënd wees wanneer ons vervolg word? Die Woord bevat die antwoord. Kuier saam met Charles van Onselen en Pierre Vigoureux rondom hierdie onderwerp
19 May 2022 45 min

Salig is die wat rein van hart is

Wat beteken dit om rein van hart te wees, en kan ons dit vir onsself eien as 'n Saligheid? Charles en Louwrens kuier oor die gedeelte van die Saligsprekinge
5 May 2022 49 min

Die Bergrede Vervolg_Deel 2

Ontdek saam met Charles en sy gas, Pierre Vigoureux, meer van God se heerlikheid vanuit die Bergrede.
21 Apr 2022 29 min

Die Bergrede Vervolg_Deel 1

Ontdek saam met Charles en sy gas, Pierre Vigoureux, meer van God se heerlikheid vanuit die Bergrede.
21 Apr 2022 29 min

Dieper in Heerlikheid in_Deel2

Charles en Louwrens Viljoen kuier saam verder oor die Heerlikheid van God en Sy Woord. Die Bergrede word inleidend aangeraak
14 Apr 2022 29 min

Dieper in Heerlikheid in_Deel1

Charles en Louwrens Viljoen kuier saam verder oor die Heerlikheid van God en Sy Woord. Die Bergrede word inleidend aangeraak
14 Apr 2022 29 min

Wat is Heerlikheid? Deel 2

Charles van Onselen kuier en gesels saam met sy gas vir die dag, Louwrens Viljoen, oor die Heerlikheid van God en Sy Woord. Temas aangeraak in die program was ‘waarom die program Heerlikheid’, en ‘wat is Heerlikheid?’
7 Apr 2022 29 min

Wat is Heerlikheid? Deel 1