Newskoop Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops, aangebied deur Barry Mare, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Weekly Afrikaans South Africa Business News · Business
67 Episodes
40 – 60

Bizskoops - 22 Augustus 2024

Op die program vandag, # Suid-Afrikaanse eiendomskenners het 'n afname in huiswaardes waargeneem # Julie se inflasie het afgeneem en is tans die laagste in drie jaar sedert Julie 2021. # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor hoe die verbetering in kleinhandel verkopesyfers goeie nuus is. #…
22 Aug 2024 10 min

Bizskoops - 15 Augustus 2024

Op die program vandag, #, Werkloosheid neem toe, en # Huurders bestee proporsioneel meer van hul salarisse aan huur # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die koste van groen energie. # In internasionale sake-nuus... Die Verenigde Koninkryk se werkloosheidsyfer het gedaal. # In beleggingsnuus... Die Ackerman-familie…
15 Aug 2024 9 min

Bizskoops - 08 Augustus 2024

Op die program vandag, # Ekonome verwag vandeesweek meer onstuimigheid op wêreldmarkte, en # Selfs diegene onder die belastingdrempel in Suid-Afrika maak skuld # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die markomwentelinge hierdie week. # In internasionale sake-nuus... Die Koninklike Munt in die Verenigde Koninkryk het begin…
8 Aug 2024 9 min

Bizskoops - 01 Augustus 2024

Op die program vandag, # Middelklas-Suid-Afrikaners neem ongesonde skuldvlakke aan , en # Oproepe neem tans toe dat die regering BTW op hoender moet skrap # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die Olimpiese Spele, medaljes en die ekonomie. # In internasionale sake-nuus... MacDonalds se verkope neem…
1 Aug 2024 8 min

Bizskoops - 25 Julie 2024

Op die program vandag, # Ons gesels oor die pensioen tweepotstelsel, en # Statistieke Suid-Afrika het vandag die jongste verbruikersprys-inflasiesyfer bekend gemaak. # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die positiewe en negatiewe punte van die president se toespraak met die opening van die parlement. # In…
25 Jul 2024 8 min

Bizskoops - 18 Julie 2024

Op die program vandag, Petrol kan dalk volgende maand daal en diesel styg Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor Mei se teleurstellende produksie data in die mynbou en vervaardigingsektore In internasionale sake-nuus... Die Russiese antivirusreus Kaspersky Labs het aangekondig dat hy die Verenigde State verlaat. In beleggingsnuus…
18 Jul 2024 9 min

Bizskoops - 11 Julie 2024

Op die program vandag # Die gemiddelde eiendomsprys in Suid-Afrika het sedert 1994 aansienlik gestyg # Shell beplan om 'n buitelandse Suid-Afrikaanse olieblok in die Noord-Kaap te verken # Autozone tree in besigheidsredding Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor wat nodig is om te gebeur voor die…
11 Jul 2024 11 min

Bizskoops - 4 Julie 2024

Op die program vandag ... die jaarlikse salarisrekening vir ministers en adjunkministers het met 16 persent gestyg met die nuwe groter kabinet. Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks. In internasionale sake-nuus... Fox Corporation betree die Verenigde Koninkryk se…
4 Jul 2024 8 min

Bizskoops - 27 Junie 2024

Op die program vandag ... Indiensneming het in die eerste kwartaal met meer as 60-duisend gedaal. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die nuutste aanwysers. In internasionale sake-nuus... China en die EU hou samesprekings oor elektriese motortariewe. In beleggingsnuus, Old Mutual oorweeg om houers van sy Zimbabwiese…
27 Jun 2024 7 min

Bizskoops - 20 Junie 2024

Op die program vandag ... Media24 gaan 400 poste sny. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor aanwysers. In internasionale sake-nuus... Soedan staar ‘n katastrofiese voedselkrisis in die gesig. In beleggingsnuus, Suid-Afrika se finansiële markte vaar baie goed. En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum…
20 Jun 2024 7 min

Bizskoops - 13 Junie 2024

Op die program vandag ... Sentiment in die bousektor bly onder druk. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor sjokoladepryse. In internasionale sake-nuus... China se grootmaat kommoditeitspryse het vir drie opeenvolgende maande gestyg. In beleggingsnuus, Allen Gray glo in Suid-Afrikaanse maatskappye. En ons gesels ook met Chris Hattingh…
13 Jun 2024 7 min

Bizskoops - 06 Junie 2024

Op die program vandag ... Afrika gaan die tweede vinnigste groeiende streek bly. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die ekonomiese impak van ‘n koalisie-regering. In internasionale sake-nuus... Britse huispryse het in Mei teruggekeer na groei. In beleggingsnuus, Koalisie-onsekerheid kan die rand verder verswak. En ons gesels…
6 Jun 2024 9 min

Bizskoops - 30 Mei 2024

Op die program vandag ... Pick n Pay het aangekondig dat hy winkels gaan sluit aangesien dit groot verliese aanteken. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die vervaardigingsektor. In internasionale sake-nuus... Die wêreldvraag na Afrika-sjokolade neem toe. In beleggingsnuus, Aandele van genoteerde hospitaalgroepe het met soveel as…
30 May 2024 8 min

Bizskoops - 23 Mei 2024

Op die program vandag ... Gesondheidsorgaktiviste beweer dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) die regering meer as 'n triljoen rand kan kos. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die stand van die ekonomie. In internasionale sake-nuus... Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het aanbeveel dat Britse rentekoerse verlaag moet…
23 May 2024 8 min

Bizskoops - 16 Mei 2024

Op die program vandag ... Suid-Afrika se werkloosheidsyfer staan op 32-komma-nege persent. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor sentrale banke en rentekoerse. In internasionale sake-nuus... Zimbabwe het boetes aangekondig om die gebruik van sy geldeenheid se amptelike wisselkoers af te dwing. In beleggingsnuus, Die private sektor is…
16 May 2024 11 min

Bizskoops - 09 Mei 2024

Op die program vandag ... Shell bevestig hulle gaan Suid-Afrika verlaat. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die impak van beurtkrag op die arbeidsmark. In internasionale sake-nuus... Die verkope van iPhones het in byna elke mark regoor die wêreld gedaal. In beleggingsnuus, Suid-Afrika is nie in die…
9 May 2024 8 min

Bizskoops - 02 Mei 2024

Op die program vandag ... Likwidasies in Suid-Afrika het afgeneem. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor wat die springbokke vir die ekonomie gedoen het. In internasionale sake-nuus... Aandele in Meta daal weens planne om in kunsmatige intelligensie te belê. In beleggingsnuus, die vraag na Krugerrande floreer in…
2 May 2024 10 min

Bizskoops - 25 April 2024

Op die program vandag ... President Ramaphosa is positief oor die land se ekonomie. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor werksoek in Suid-Afrika. In internasionale sake-nuus... Tesla het sy pryse weer in 'n aantal groot markte verlaag. In beleggingsnuus, werkers het kanse om aandele in die maatskappye…
25 Apr 2024 10 min

Bizskoops - 18 April 2024

Op die program vandag ... Tesourie het die sperdatum vir openbare kommentaar vir die Begrotingsfasiliteit vir Infrastruktuur verleng. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor dienhuidige aanwysers. In internasionale sake-nuus... Inflasie in die Verenigde State bly hardnekkig. In beleggingsnuus, beleggingspesialiste raai Suid-Afrikaners aan om hul spaargeld oorsee te…
18 Apr 2024 10 min

Bizskoops - 11 April 2024

Op die program vandag ... Die regering en privaatsektor moet saamwerk om werk te skep. Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die prys van sjokolade. In internasionale sake-nuus... Hoof van groot bank waarsku oor stygende rentekoerse. In beleggingsnuus, MTN se groter belegging in sy Suid-Afrikaanse netwerk werp…
11 Apr 2024 9 min
40 – 60