Radio Pulpit Verhoudingsdinge met Deon en Karin

Verhoudingsdinge met Deon en Karin

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê.

Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek na die verhoudings waarin ons as Christene leef. Die Bybel dien as ons kompas, en dit wys ons hoe om meer soos Jesus te word. Die ware maatstaf van ons geloof is hoe ons in verhouding tot mekaar staan.
Weekly English South Africa Christianity · Kids & Family
64 Episodes
60 – 64

Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 22 Julie 2024

Deon en Karin gesels met Niell Louw (‘n Paralimpiese atleet wat deur ‘n frats ongeluk in sy tienerjare sy arm verloor het) Hy getuig van die vrede wat hy deurentyd beleef het sy mooi huwelik met sy vrou Hannelie en hul 3 seuns. Hy getuig van manwees en om ‘n…
22 Jul 2024 1 hr 18 min

Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 15 Julie 2024

Deon en Karin gesels vandag met Annegret Carstens (sy noem haarself “die dopper-meisie met die tatoes) Haar ouers se egskeiding in haar tienerjare het haar ‘n sagte teiken gemaak van ‘n onderwyser wat haar nader gelok het en eventueel het Annegret uit haar ouerhuis getrek en by die onderwyser ingetrek…
15 Jul 2024 1 hr 23 min

Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 08 Julie 2024

Verhoudingsdinge met Deon en Karin Deon en Karin gesels met Andrew en Louwena Kotzê waar hulle huwelik verbrokkel het en tot egskeiding gelei het. Die pad en uitdagings en tog het God hulle op ‘n wonderbaarlike manier weer bymekaar gebring. Hulle kon versoen in opdrag en gehoorsaamheid aan God en…
8 Jul 2024 1 hr 24 min

Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 01 Julie 2024

Deon en Karin stel hulleself bekend. Deel hulle visie is om gesonde gelukkige huwelike en gesinne maksimaal toe te rus met Goddelike beginsels en Verhoudingsvaardighede. Hulle gesels oor die Joodse tradisies en voorbereiding tot en met die ondertekening van die Ketubah – (huwelikskontrak).
1 Jul 2024 1 hr 23 min
60 – 64