Radio Pulpit Verhoudingsdinge met Deon en Karin

Verhoudingsdinge met Deon en Karin

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê.

Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek na die verhoudings waarin ons as Christene leef. Die Bybel dien as ons kompas, en dit wys ons hoe om meer soos Jesus te word. Die ware maatstaf van ons geloof is hoe ons in verhouding tot mekaar staan.
Weekly English South Africa Christianity · Kids & Family
81 Episodes
80 – 81

Verhoudingsdinge met Deon en Karin - 01 Julie 2024

Deon en Karin stel hulleself bekend. Deel hulle visie is om gesonde gelukkige huwelike en gesinne maksimaal toe te rus met Goddelike beginsels en Verhoudingsvaardighede. Hulle gesels oor die Joodse tradisies en voorbereiding tot en met die ondertekening van die Ketubah – (huwelikskontrak).
1 Jul 2024 1 hr 23 min
80 – 81