BAASRAAK RADIO “Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!”

“Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!”

Brultyd – Maandae, Woensdae & Vrydae | 06:00 | Baasraak TV YouTube Kanaal

Dis Brultyd – ’n oggend-aanroep tot geestelike ontwaking!

In ’n wêreld waar die vyand brul soos ’n leeu, is dit tyd dat God se kinders weer hulle eie brul vind. Elke Maandag, Woensdag en Vrydag om 06:00 nooi ons jou om deel te wees van die Leeutrop van God, waar Jesus Christus – die Leeu uit die stam van Juda – ons Leier is.

Ons deel kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om jou siel te versterk, jou geloof aan te wakker, en die geestelike brul in jou hart weer los te maak. Begin jou dag met vuur, geloof en fokus.

👉 Sluit aan. Brul saam. Word wakker vir oorlog. Dis Brultyd!
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
22 Episodes
20 – 22

Brultyd | God soek na greatness in 'n man - Trevor Shanold Marillac

Luister na die kragtige Woord wat, Pastoor Marrilac 'n paar jaar gelede by 'n Vadersdag diens, by die AGS Greenhaven in Grootbrak Rivier bedien het. “Brultyd – Waar die brul van God se kinders weerklink!” Brultyd – Maandae, Woensdae & Vrydae | 06:00 | Baasraak TV YouTube Kanaal Dis Brultyd…
29 Jul 2025 53 min

Brultyd | Gaan jy sterk eindig? - Coach Freek

Coach Freek se Preek by die Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms in 2015. Welkom by Brultyd – jou oggend-aanroep tot geloof, vuur en fokus! Elke Maandag, Woensdag en Vrydag om 06:00 bring ons vir jou kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om die brul van God in…
28 Jul 2025 45 min
20 – 22