
22 Sep. Amos van der Merwe gesels oor die Pinnacle Point Tonnel ProjeK
Loading player...
Tonnel projek by Pinnacle Point word onthul met Erfenis dag Saterdag 24/09 om 12:45 deur die Mosselbaai BurgerMeester. Jy word genooi om dit by te woon, luister gerus weer.