
Ek kuier met Reynardt Hugo en gesels oor NET MENS
Loading player...
Wie is die mens agter die naam? Dis die vraag waarom kykNET se jongste dokumentêre reeks, Net mens, draai, wat die lewensverhale van agt plaaslike glanspersoonlikhede belig.