
Rian van Heerden kom gesels met my oor Hougaard Liefling van Loftus.
Loading player...
Derick Hougaard is al jare ’n huishoudelike naam in Suid-Afrika. En mense het altyd baie oor hom te sê gehad, maar nou besluit hy om sy kant van die storie te vertel op kykNET Woensdae 8pm kanaal 144.