Ep. 1 - 10 Miljoen pare skoene vir kinders (Samaritan's Feet)

Loading player...
Manny en Tracie Ohonme is die stigters van Samaritan's Feet. Hulle vertel oor die hartroerende wortels van hul bediening en hoe hul in 20 jaar al meer as 10 miljoen pare skoene aan kinders gegee het. Hermien Louw deel hoe jy en jou gemeente betrokke kan raak.

Vir meer inligting, of om betrokke te raak:

Hermien Louw
+27 (0) 84 549 4182
info@samaritansfeet.co.za
13 Feb 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ep. 24 - Nasionale Dialoog: Passie, aggressie en energie

Ons gesels met Braam Hanekom oor sy bywoning van die eerste sitting van die Nasionale Dialoog. Hy het namens die Hoop en Versoening Trust daar gaan luister, deelneem en sy eie indrukke gevorm van wat besig is om in hierdie proses te gebeur. Die dialoog het duidelik ’n mengsel van…
18 Aug 15 min

Ep. 23 - Deidre Jaftha: "'n Meisie soos ek, uit 'n area soos daai"

Deidre Jaftha is ’n 24-jarige aspirant radio-omroeper en mentor by die Echo-huis in die Paarl. Sy het haar ma op tienjarige ouderdom verloor, maar danksy inspirerende vroue wat as rolmodelle opgetree het, is sy vandag self ’n bron van inspirasie en bemagtiging vir ander jong vroue. Een van die maniere…
30 Jul 16 min

Ep. 22 - Karel Verhoef vertel oor opwindende dinge by Radiokansel

Dit is altyd lekker wanneer mense by ons kom kuier by die Sinodale kantoor in Bellville. Vandag het ds. Karel Verhoef, die Hoof Uitvoerende Beampte van Radio Kansel, by ons kom koffie drink. Hierdie tipe kuiers loop gereeld uit op ’n opname in ons ateljee – sodat ons ook iets…
14 May 17 min

Ep. 21 - Om gemeente te wees: Francois en Enel Lambrechts van Knysna Kerk

Op ons storietoer deur die Suid-Kaap het ons in Knysna gaan kuier by Francois en Enel Lambrechts, ‘n leraarspaar wat passievol betrokke is by hul gemeente en gemeenskap. Wat aanvanklik net ‘n video oor hul kankerbediening sou wees, het vinnig uitgebrei na nog iets - ‘n eerlike refleksie oor diversiteit,…
26 Feb 22 min

Ep. 20 - Kerkbode Kollig word een jaar oud

Kerkbode se podcast, Kollig, word op 19 Februarie ’n jaar oud. ’n Jaar gelede het die Kaapkerk-span saam met Kerkbode begin om ons kommunikasie-mediums uit te brei met ’n podcast. Dit was ’n jaar waarin baie lesse geleer is, ondervinding opgedoen is, en aangrypende stories gedeel is. Ek het met…
19 Feb 40 min