
Diandra Slabbert kom deel met my hoe diep dit regtig is op Diepe Waters.
Loading player...
April bring winde van verandering in jou gunsteling kykNET-sepie...Mari word vertolk deur Diandra Slabbert en kykers hou niks van Mari nie, want sy probeer Ben en Sanet uitmekaar te dryf. Diepe Waters Man-Don op kykNET kanaal 144.