Duik Dane de Waal in Diepe Waters met Charity ?

Loading player...
Dane de Waal vertolk die rol van Charity, een van die swemmers by die Swart Marlyne. Haar storielyn op hierdie stadium – Charity is laasweek deur Michelle, ‘n talent scout van ‘n ander swemklub (vertolk deur Nadia Beukes) genader. Sy het haar gevra om doelbewus in haar volgende kompetisie te verloor. Michelle is deur Zelda gestuur, wat weer besig is met agterbakse planne. Diepe Waters Man-Don 6:30pm op kykNET 144.
19 Jun 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Tebogo’s Triumph: From MasterChef SA Finalist to Culinary Rising Star

MasterChef SA expands to e.tv with rebroadcasts on eReality and eExtra, inviting contestants who celebrate South Africa’s heritage and official languages. Last year’s Bloemfontein winner, Bridget Mangwandi, paved the way, and OFM fans hope for more home cooks to shine. Enter by 16 October for a chance at R1 million…
8 Oct 2PM 9 min

Nadia Valvekens kom vertel ons meer oor Sanet op Diepe Waters

Aanhangers van kykNET (DSTv-kanaal 144) se telenovela Diepe Waters kan uitsien na ’n opwindende Oktober, wanneer nuwe karakters hul verskyning maak. Terwyl geliefde karakters se verhoudings verder beproef word en stories nuwe rigtings inslaan. Diepe Waters word Maandae tot Donderdae om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144)
23 Sep 1PM 8 min

1 Spoor avonture: Sny Vars Spore

Die gewilde kykNET-reeks 1 Spoor avonture vat weer die pad in ’n tweede seisoen en nooi kykers uit na ’n avontuur vol kameraadskap, opwindende roetes en onvergeetlike ontmoetings. 1 Spoor avonture begin Maandag 6 Oktober om 17:30 op kykNET (DStv-kanaal 144)
1 Oct 1PM 7 min

Mario Haupt grawe diep op Skemergrond!

Skemergrond sal kykers vier aande ’n week vasgenael voor die kassie hou. Dié telenovelle is om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) weeks aande.
17 Sep 1PM 5 min

Ice se Terugkeer: Keeno-Lee Hector praat oor Skemergrond en Ice

Ontdek die man agter Ice: rof aan die bui, maar met ’n sagte binneste. Keeno-Lee Hector deel sy insig oor Ice se terugkeer en die dinamiek in Skemergrond. Skakel van Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) in om te kyk hoe dinge in Skemergrond nog warmer raak.
10 Sep 1PM 4 min