Ruan Smit (Dann-Jaques Mouton) is die speurder op die dorp. Passievol oor sy werk en soek net een ding: geregtigheid

Loading player...
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander.
Weeks aande om 6pm op kykNET&kie 144.
24 Jul 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oplossings vir die platteland: Inspirerende stories van hoop en vindingrykheid

Ontdek hoe gewone Suid-Afrikaners die toekoms van hul gemeenskappe verander—van dié wat infrastruktuur herbou tot dié wat voedselonsekerheid bekamp. Hierdie driedelige dokumentêre reis, begin op 27 Julie op kykNET, laat jou gesels oor hoop, vindingrykheid en die krag van gemeenskapswerk. Moet dit nie misloop nie!
6 Aug 1PM 7 min