Melissa de Vries dans al die pad op Skemergrond met Sylvia.

--:--
Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe van die Louw-familie onherroeplik gaan verander. Skemergrond sal kykers vier aande ’n week vasgenael voor die kassie hou om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)
11 Sep 2024 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Janru Steenkamp kykNET se nuwe ster gesels alles Niggies!

Niggies: 'n Aangrypende dramareeks gegrond op 'n ware grumoord – 'n eerste vir kykNET. Sluit aan terwyl ons die geheime van die verlede ontbloot en die littekens van onverwerkte trauma in 'n periode van onreg en apartheid verken. 'n Storie van verlies, hoop en die soeke na geregtigheid. Elka Maandag…
26 Mar 1PM 7 min

Chanté Grainger n nuwe gesig in Skemergrond!

“Daar gaan definitief baie drama Gemoedsdrif toe kom!” 🎭 Chanté Grainger, die talentvolle aktrise van Arendsvlei en Suidooster, maak Dinsdag haar verskyning as Kirby, 'n vreeslose jong vrou met 'n goeie hart, maar vasgevang in 'n moeilike situasie. Haar dinamiese rol bring pret én hartseer saam, en sy kan nie…
19 Mar 1PM 5 min

Donovan Pietersen Deel sy reis en vertel ons van Plaas van Passie.

Donovan Pietersen is Jonatas in die drama-gevulde Brasiliaanse telenovela Plaas van Passie, wat vanaf 18 Maart op kykNET&kie begin. Moet dit nie mis loop nie! Plaas van passie begin op 18 Maart om 20:00 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) en dit sal ook op DStv Stream en Box Office beskikbaar wees.
12 Mar 2PM 8 min