McHenry en Saara stem, vir verskillende redes

--:--
Kry die nuus soos dit breek.
27 Nov 5AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Chaos op stemdag, opposisie raak oproerig

Stemdag het laat Woensdagnamiddag in chaos ontaard met stembriewe wat by verskeie stemlokale opgeraak het, toerusting wat afgeskakel het oor hitte, ‘n tekort aan vingerafdruk-verifieerders en meer. Talle kiesers het ure in rye gestaan met frustrasie wat vroegaand begin opbou het. Stemlokale is toe laatnag opdrag gegee om oop te…
27 Nov 10PM 1 min

Padongelukkefonds keer bedrog van R65 miljoen

Die Padongelukkefonds het oor drie jaar bedrieglike eise van 65 miljoen Suid-Afrikaanse rand voorkom en 2 031 sake afgekeur. Onlangse suksesse sluit in 'n vonnis van vyf jaar vir Siyabulela Kima oor 'n vals eis van 8,3 miljoen rand. Die uitvoerende hoof van die Fonds, Collins Letsoalo, beklemtoon samewerking om…
27 Nov 10PM 1 min

Ierland moet Saterdag sonder vier staatmakers speel

Ierland gaan Saterdag se toets in Dublin teen Australië sonder vier staatmakers moet aanpak. Jamie Osborne en Jacob Stockdale is Saterdag in hulle 52-17-sege teen Fidji beseer. Ryan Baird het vroeër die maand ʼn hoofbesering opgedoen in hul oorwinning oor Argentinië terwyl Tadhg Furlong weens ʼn dyspier-probleem nog nie hierdie…
27 Nov 10PM 1 min

McHenry en Saara stem, vir verskillende redes

Die leier van die PDM, McHenry Venaani, het sy stem uitgebring by die Kilimanjaro Lutherse Kerk in die Tobias Hainyeko-kiesafdeling uitgebring. Hy het daarna met die media gepraat.
27 Nov 5AM 1 min

Namdia hanteer 2,1 miljoen karaat sedert sy stigting

Die diamantpoleermaatskappy Namdia is in 2016 gestig. Die maatskappy is 100 persent in staatsbesit en is in samewerking met De Beers op die been gebring. Die maatskappy het onlangs die bereiking van die mylpaal van 2,1 miljoen karaat wat sedert sy stigting hanteer is, gevier. Kosmos 94.1 Nuus het met…
27 Nov 4AM 1 min