Staak stemmery en tel van stemme, dring partye aan

--:--
Die Namibiese Verkiesingskommissie se bestuur het net voor 2-uur steeds nie opgedaag vir die vergadering wat hy geroep het vir 12-uur met verteenwoordigers van die politieke partye nie. Opposisie-partye vra nou dat die kommissie dadelik ophou om stemme te tel en ook enige stemprosesse wat nog aan die gang kan wees moet stopsit. Christine Aochamus, sekretaris-generaal van die IPC, het namens verskeie politieke partye gepraat en kritiseer die kommissie se optrede.
28 Nov 7AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Min sekuriteitsprobleme by verkiesings, berig SA media

Media in Suid-Afrika het so oor die verkiesings berig: Namibiërs het gister na die stembus gegaan, maar baie kiesers moes lank wag om hul kruisies te trek nadat talle stemlokale te min stembriewe gehad het. Volgens berigte het sommige mense ure lank tougestaan om te stem, wat op logistieke uitdagings…
28 Nov 9AM 1 min

Kabinet aanvaar petroleum plaaslike inhoud-beleid

Inligtingminister Emma Theofelus het die kabinetsbesluite van die 21ste besluitnemingskomiteevergadering wat op 26 November gehou is, aangekondig. Onder die besluite is die totale toelaatbare vangs vir maasbanker wat op 208 000 metrieke ton vasgestel is vir die 2025-seisoen wat in Januarie begin. Die Nasionale Stroomop Petroleum Plaaslike Inhoud-beleid is deur…
28 Nov 9AM 1 min

Verkiesingshof 'kan genader word om verkiesing te skrap'

Met voorlopige resultate wat stadig inkom, het die gebeure van Woensdag aansienlike uitdagings by stemlokale beklemtoon. Die tekort aan stembriewe het baie kiesers in lang toue laat wag, met onvoldoende kommunikasie of ondersteuning van ECN-amptenare, en sommige kon uiteindelik nie hul demokratiese reg uitoefen nie. Gegewe dat die Grondwet die…
28 Nov 9AM 1 min

Verkiesing-fiasko: Was dit beplan of weens onbevoegdheid?

Reaksie word steeds ontvang oor die probleme wat opgeduik het op stemdag. Kosmos 94.1 Nuus het met verskeie politieke ontleders gepraat en die algehele reaksie is dat die verskiesingskommissie nie voorbereid was vir stemdag nie. Die verkiesingkommissie het 12uur 'n vergadering gehad met die politieke partye en die media word…
28 Nov 9AM 1 min