
David Louw bring diep drama en geheime na Diepe Waters
Loading player...
Maak gereed om saam met Fourie die diepste waters van sy verlede en hede te verken – waar geheime wag om onthul te word en nuwe verhoudings verrassende draaie neem. Diepe Waters is te sien op kykNET (DStv-kanaal 144) Maandae tot Donderdae om 18:30. Dis ook beskikbaar op DStv Stream en Catch Up.