SA begroting 'ignoreer studente in krisis'

Loading player...
Die Studenteforum sê duisende studente kan nie toegang kry tot gehalte hoër onderwys nie weens finansiële beperkings, maar die finansminister, Enoch Godongwana, het verkies om die krisis te ignoreer. Die minister het gister 'n hersiene begroting in die Parlement ter tafel gelê. Nhongo Solo van die forum sê baie studente kan nie onderrig, verblyf of leerbronne bekostig nie, wat lei tot hoë uitvalkoerse en hulle toekomstige ekonomiese geleenthede beperk.
13 Mar 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

GIPF maak regstelling op vergoeding

Die Staatsinstellings Pensioenfonds het 'n regstelling uitgereik oor die syfers vir uitvoerende beamptes se vergoeding wat in sy 2024 geïntegreerde jaarverslag gerapporteer is. Dit sê dat 'n beskrywingsfout tot 'n misverstand gelei het. Totale uitvoerende vergoeding het 19,3 miljoen Namibiese dollar beloop, nie 43 miljoen dollar soos deur media berig…
2 May 2AM 1 min

Polo was die van drie konstabels

Die polisie het bevestig dat die wit VW Polo wat uit die Hennopsrivier in Centurion gehaal is, aan die drie Vrystaatse polisiebeamptes behoort het wat vroeër die week dood is. Konstabels Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge het vermis geraak nadat hulle verlede week van Bloemfontein na hul ontplooiingsgebied…
2 May 2AM 1 min

Geweld teen kinders was not altyd 'n uitdaging, ingryping nodig

Te midde van landwye betogings ná die moorde op skoolmeisies in Okahandja, sê aktiviste en politici dat die toename in geweld teen kinders kommerwekkend is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die jeug-aktivis Rivaldo Kavanga, wat sê dit was nog altyd 'n probleem en 'n oproep vir ernstige ingryping herhaal.
2 May 1AM 1 min

Geen rede om Enoch af te dank nie - Cyril

President Cyril Ramaphosa sê die begrotingsdooiepunt wat nou opgelos is, is nie 'n rede vir die verwydering van minister van Finansies, Enoch Godongwana nie. Daar was verskeie oproepe dat die minister afgedank moet word oor die dooiepunt wat hom nou noop om die begroting vir die derde keer op 21…
2 May 1AM 1 min

VSA-ooreenkoms het geen sekuriteitswaarborge nie

Die president van die Kiëf Ekonomiese Skool Tymofiy Mylovanov het met SkyNews gepraat oor die ooreenkoms wat die VSA en die Oekraïne beklink het. Dit handel oor die heropbou van die land sowel as kritieke minerale. Mylovanov sê daar is geen sekuriteitswaarborg in die ooreenkoms nie en dit is die…
2 May 1AM 1 min