Kabinet takel kuberveiligheid in land

Loading player...
Na onlangse groot kuberaanvalle teen plaaslike instansies het die kabinet die verslag rakende die huidige kuberveiligheidlandskap goedgekeur, asook die voorstelle vir beter sekuriteit. Die kabinet het ook verskeie opdragte uitgereik. Inligtingsminister Emma Theofelus het die besonderhede.
13 Mar 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

DA sê BTW-saak is ‘n sege vir alle Suid-Afrikaners

Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, sê die Wes-Kaapse Hooggeregshof-uitspraak dat 'n BTW-verhoging amptelik opgeskort moet word, is 'n sege vir alle Suid-Afrikaners. Sy sê die besluit verseker dat veranderinge aan die BTW-koers behoorlik deur die parlement goedgekeur moet word voordat dit in werking tree. Die…
28 Apr 2AM 1 min

Diskriminasie teen LBGT duur voort

Die baanbrekende Drag and Vogue Beyond Borders-projek is deur Namibië, Kenia, Suid-Afrika en Duitsland bekendgestel. Dit sluit onder andere vyf internasionale fases in, met ook 'n Pride-parade in Namibië. Tydens die geleentheid het Lize Ehlers, die uitvoerende hoof van Drag Nights Namibia, die inhoud van die ooreenkoms gelees. Sy het…
28 Apr 2AM 1 min

Trump ‘dink’ Oekraïne sal Krim opgee

Die Amerikaanse president Donald Trump het die Russiese president Vladimir Putin aangespoor om op sy aanvalle gestaak en ‘n ooreenkoms met die Oekraïne te onderteken. Hy het ook met verslaggewers gepraat na hy van die Vatikaan teruggekeer het en sê hy glo sy Oekraïnse eweknie Volodymyr Zelensky is bereid om…
28 Apr 1AM 1 min

Nanso waarsku oor gratis tersiêre onderwys

Nanso het gewaarsku dat gratis tersiêre onderwys in Namibië verskeie uitdagings kan veroorsaak. Dié studenteliggaam het reageer op president Netumbo Nandi-Ndaitwah se aankondig tydens haar staatsrede Donderdag. Kosmos 94.1 Nuus het met die president van Nanso, Dorothea Nangolo, gepraat:
28 Apr 1AM 1 min