
Man U haal kwarteindronde in Europa-liga
Loading player...
Manchester United is deur na die Europa-liga se kwarteindronde nadat hulle by Old Trafford met Real Sociedad afgereken het. Ruben Amorim se span het ingehaal en Real Sociedad met 4-1 en 5-2 in totaal verslaan, danksy kaptein Bruno Fernandes se driekuns en Diogo Dalot se doel laat in die wedstryd. United speel in die laaste agt teen Lyon. Tottenham Hotspur het AZ Alkmaar met 3-1 geklop. Rangers, Athletic Club en Lazio is ook deur na die kwarteindronde. Amorim was vol lof vir Fernandes: