
NamPol soek steeds na vermiste toeris
Loading player...
Die soektog na die vermiste Switserse toeris, die 82-jarige Alois Ottiger duur voort. Dit kom na hy Sondagnamiddag weggeraak het na hy uitgegaan het naby Sossusvlei vir ‘n skemerkelkie. Kosmos 94.1 Nuus het vanoggend met adjunkkommissaris John Mwatongwe, die Hardap-streekmisdaadondersoek koördineerder, gepraat. Die soektog duur voort.