Groenland: Trump sê dis nie of nie, dis wanneer

Loading player...
Die Amerikaanse president Donald Trump, het weer sy doelwit om Groenland te annekseer herhaal, en die kwessie opgestel as 'n vraag, nie van of nie, maar wanneer. Daar is belangrike kommersiële belange in die land en Trump maak ook melding van sekuriteitskwessies. Sy aanmerkings kom na kritiek deur die land se leiers na hooggeplaastes van die VSA Groenland besoek het. Trump se adjunk, JD Vance sê Denemarke misluk in sy bestuur van die land.
25 Mar 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Jong LP's moet ingelig wees, sterk debat voer

Duminga Ndala, leier van die LPM-jeugbevel, het 'n beroep op jong LP's gedoen om betekenisvolle, ingeligte debatte aan te pak wat die jeug se sosio-ekonomiese stryd aanspreek. Sy sê politieke retoriek is nie voldoende nie, en dring aan op ontwikkelingsprojekte en regeringsinisiatiewe wat die lewens van jongmense direk sal verbeter…
23 Apr 2AM 1 min

Sommige geskorste landdroste sit al 7 jaar tuis, met volle betaling

Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is bekommerd dat ses landdroste wat tans geskors is sedert September 2018 steeds hul salarisse van gesamentlik 31 miljoen Suid-Afrikaanse rand ontvang. Volgens berigte is een van die landdroste reeds in September 2018 geskors, en nog een sedert Julie 2020. Claude Naiker van die…
23 Apr 2AM 1 min

Ruvoer: Boere moet nou hulle store opvul

Met die reën van die afgelope maande wat Namibië ontvang het, het die uitkyk vir ruvoer pryse drasties verbeter. Laasjaar tydens die droogte was die prentjie heeltemal anders en pryse was voorspel om hoog te bly. Kosmos 94.1 Nuus het met Jaco Labuschagne van Voermeester gepraat wat sê plaaslike produksie…
23 Apr 1AM 1 min

SA weerdiens waarsku oor oorstromings, sneeu

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku 'n laagdruk-stelsel kan swaar reën, donderstorms en koue weer oor die grootste dele van die land veroorsaak van vandag tot Saterdag. Woordvoerder Tokelo Chiloane sê swaar neerslae kan in die oostelike streke voorkom, en die Vrystaat en Noordwes kan oorstromings en hael verwag. Sy sê sneeu…
23 Apr 1AM 1 min

Orania kap terug teen EFF eise

EFF het opgeruk na die Kimberley-kantoor van die premier van Noord-Kaap Zamani Saul en ‘n versoekskrif oor Orania oorhandig. Die party eis dat Orania en witheid tot ‘n einde moet gebring word en dat die grond, sonder vergoeding, onteien moet word. Op sy sosiale media het Joost Strydom, Orania se…
23 Apr 12AM 1 min