
Ruvoer: Boere moet nou hulle store opvul
Loading player...
Met die reën van die afgelope maande wat Namibië ontvang het, het die uitkyk vir ruvoer pryse drasties verbeter. Laasjaar tydens die droogte was die prentjie heeltemal anders en pryse was voorspel om hoog te bly. Kosmos 94.1 Nuus het met Jaco Labuschagne van Voermeester gepraat wat sê plaaslike produksie sal verbeter maar, boere moet ook hulle store opvul.