
Dubbeldoor geleentheid om Ehra by te staan
Loading player...
Die Elephant Human Relations Aid, bekend as Ehra, neem deel aan die Big Give Green Match Fund wat tot 29 April duur. Elke skenking wat gemaak word, sal deur die fonds verdubbel word. Ehra samel fondse in vir ‘n mobiele waterpunt beskermingseenheid om herstelwerk uit te voer aan infrastruktuur wat deur olifante beskadig word. Kosmos 94.1 Nuus het met Rachel Harris, die besturende direkteur gepraat.