Agra verbeter sy prestasie in eerste ses maande

Loading player...
Ondanks verskeie uitdagings, het Agra Namibia noemenswaardige finansiële groei in die eerste ses maande van die finansiële jaar gerapporteer. Die maatskappy het 'n toename van 12 persent in omset na 1,53 miljard Namibiese dollar behaal, vergeleke met 1,36 miljard dollar die vorige jaar. Dit is bereik ondanks die uitdagende toestande wat landbou en die breër ekonomie beïnvloed het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Phillip Maas, Agra se uitvoerende finansbestuurder, wat meer inligting gee.
25 Mar 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Verhoging in BTW is wettig afhangende van parlementêre aanpassing

Die Parlement voer aan die verhoging van 0,5-persent in BTW wat volgende week van krag word, is wettig hangend parlementêre wysiging. Die DA en die EFF betwis die verhoging in die Wes-Kaapse Hooggeregshof, en beweer dat dit die Parlement se magte ten opsigte van belasting uitskakel. Uitspraak is voorbehou. Die…
22 Apr 11PM 1 min

Tariewe op China sal daal

President Donald Trump sê die Amerikaanse tariewe op invoere uit China sal aansienlik daal. Trump het invoertariewe van 145-persent op produkte uit China ingestel waarop China gereageer het met tariewe van 125-persent op Amerikaanse goedere. Amerika se minister van Finansies, Scott Bessent, sê die voortslepende tariefoorlog teen China is nie…
22 Apr 11PM 1 min

Powell is gewoond aan politieke druk - Lagarde

Die president van die Europese Sentrale Bank, Christine Lagarde, sê sy hoop nie president Donald Trump van Amerika gaan die voorsitter van die Federale Reserwe, Jerome Powell, afdank nie. Trump het Powell in sy eerste termyn aangestel. Hy plaas druk op Powell om rentekoerse te verlaag en waarsku die Amerikaanse…
22 Apr 10PM 1 min

VF+ sê oor Kleinfontein se Afrikaner-gemeenskap

Die Vryheidsfront Plus sê die MK-party se besoek aan Kleinfontein naby Pretoria plaas weer die kollig op kultuurgemeenskappe en hul reg op bestaan in Suid-Afrika. Die Hooggeregshof in Pretoria het die wit, Afrikaanse dorpie verlede jaar onwettig verklaar op grond van die Stad Tshwane se munisipale soneringsregulasies. Jaco Mulder van…
22 Apr 10PM 1 min

Safland se sentrums vorder in Lüderitz, Goreangab

Die Safland Property Group is besig met 'n winkelsentrum in Lüderitz. One Africa het met die groep se uitvoerende hoof, Kallie van der Merwe, gesels. Hy het meer planne uiteengesit vir die kusdorp maar, het ook oor hulle ontwikkeling by Goreangab gesels. Die sentrum sal na verwagting volgende jaar Mei…
22 Apr 10PM 1 min