
NNN draai nie doekies om by eerste kabinetsvergadering nie
Loading player...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het haar nuwe kabinet vanoggend toegespreek. Sy het melding gemaak van dienslewering en die lede se prestasies, wat elke drie maande geëvalueer sal word.