
E-visums tree môre amptelik in werking
Loading player...
Namibië het tot dusver 10 016 visumaansoeke goedgekeur, met die ministerie van binnelandse sake wat sê nog aansoeke word aanlyn ontvang sedert die bekendstelling van die e-visum aan die begin van hierdie maand. Die nuwe visumregime, tree môre in werking met sommige lande se diplomatieke paspoorte wat gevrywaar word. Margaret Kalo, ministeriële woordvoerder het meer.