Stad Windhoek hersien klankbesoedeling regulasies

Loading player...
Stad Windhoek hersien klankbesoedeling regulasies. Volgens die munisipaliteit beheer die bestaande regulasies nie die uitdagings tot ‘n voldoende vlak nie. Openbare konsultasies het reeds begin op die bestaande reëls wat in 2006 daargestel is. Klankbesoedeling is ‘n wesenlike uitdaging met sportgronde in woonbuurte, sowel as shebeens en meer. Kosmos 94.1 Nuus het met woordvoerder Lydia Amutenya gesels.
31 Mar 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Oud-minister weerlê Cirrus se navorsing

‘n Verslag deur Cirrus oor openbare gesondheidsdienste het genoem dat die land baie staatmaak op buitelandse hulp met die publiek se tevredenheid met die diens wat daal saam met Amerikaanse befondsing. Die bevriesing van Amerikaanse hulp sal dus ‘n wesenlike plaaslike impak hê. Die verslag praat ook oor MIV/Vigs programme…
22 Apr 12AM 1 min

Uitstekende aanbod op Hartebeestloop veiling

Die jaarlikse ikoniese Hartebeestloop Bonsmara veiling vind op Saterdag, 17 Mei, plaas op die plaas Hartebeestloop naby Stampriet. Daar sal 48 Bonsmara bulle en 100 vroulike diere aangebied word. Kosmos 94.1 nuus het met Paul Klein van Agra Auctions gepraat.
22 Apr 12AM 1 min

Eise vir vuurwapen-vrye beleid op SA-kampusse na skietery

Universities South Africa vra streng vuurwapen-vrye beleid op alle kampusse nadat ’n student doodgeskiet is tydens ’n betoging by die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap. Voorsitter Francis Petersen het aan Newzroom Afrika gesê dat veiligheid noodsaaklik is vir onderwys. Hy het die behoefte beklemtoon aan duidelike regulasies, sterk sekerheid,…
21 Apr 11PM 1 min

Kardinale sal vergader om nuwe pous te verkies

Met die dood van pous Franciskus, het bespiegelings begin oor wie onder die kardinale hom sal opvolg. Die opvolger kan nog 'n nie-Europeër wees, of kan soos Franciskus 'n progressiewe wees, in teenstelling met die konserwatiewe vleuel van die kerk. Die verkiesingsproses tussen kardinale wat sal plaasvind sodra Franciskus begrawe…
21 Apr 11PM 1 min