
Privaatsekuriteit moet reg hê tot wapens - DA
Loading player...
Die DA het 'n nasionale versoekskrif van stapel gestuur om die Privaat Sekerheidsbedryf Reguleringsowerheid se voorgestelde wysigings teen te staan. Die owerheid dreig om privaat sekerheidsbeamptes te ontwapen, wat gemeenskapsveiligheid sal ondermyn. Die DA-lid, Ian Cameron, sê die konsepregulasies sal privaat sekerheidsondernemings se vermoë om doeltreffend te werk ernstig beperk indien toegang tot noodsaaklike wapens soos skokstokke, ander minder dodelike keuses en selfs sekere vuurwapens beperk word: