
Netanhayu: 'Israel sal aanhou veg'
Loading player...
Die eerste minister van Israel Benjamin Netanyahu het die land se weermag beopdrag om druk op Hamas te verskerp nadat die Palestynse militante groep 'n tydelike wapenstilstandsvoorstel verwerp het. In ‘n televisie-uitsending Saterdag het Netanyahu gesê dat hoewel oorlog 'n duur prys meegebring het, Israel geen ander keuse het as om aan te hou veg vir sy bestaan nie.
Hamas het Donderdag 'n Israeliese voorstel vir 'n tydelike skietstilstand verwerp. Hamas hou tans 59 gyselaars aan, met 24 van hulle wat glo lewend is.
Hamas het Donderdag 'n Israeliese voorstel vir 'n tydelike skietstilstand verwerp. Hamas hou tans 59 gyselaars aan, met 24 van hulle wat glo lewend is.