
Imms sal Panduleni oorskadu, sê ontleder
Loading player...
Imms Nashinge, die voormalige woordvoerder van die IPC, is deur die party aangewys as die leier van die amptelike opposisie in die parlement. Hy is ook die party se skadu-minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit. Die amp kom met aansienlike voordele. Kosmos 94.1 Nuus het met die politieke ontleder Rui Tyitende gepraat, wat sê Nashinge gaan IPC leier Panduleni Itula oorskadu.