
Gereelde brande by SA staatsgeboue wek kommer
Loading player...
Die Vereniging van Staatsamptenare sê die reeks brande wat die afgelope paar jaar verskeie regeringsgeboue verwoes het, hou 'n bedreiging in vir die veiligheid van staatsamptenare en ondermyn die integriteit van nasionale instellings. Dit sluit die Parlementgebou, Tembisa-hospitaal en die Maatskaplike Ontwikkeling-gebou in Durban in. Claude Naiker van die vakbond sê herstelwerk en opknappings aan hierdie geboue plaas ook verdere druk op Suid-Afrika se begroting: