
Forum sê Mashatile-sluipmoordpoging klink na 'n storie
Loading player...
Die Activists and Citizens Forum sê die storie rakende 'n sluipmoord-poging op adjunkpresident Paul Mashatile, klink soos 'n storie wat binne ANC-faksies opgedis is. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê hulle glo as dit waar was, sou die land omgekeer word om die verdagtes in die sogenaamde sluipmoordpoging op te spoor: