
McIlroy gesels vir eerste keer na sy loopbaan-Grand Slam
Loading player...
Rory McIlroy het op 13 April die Meesters by Augusta National in Georgia gewen en sy loopbaan-Grand Slam behaal. Die Noord-Ierse speler het toe sy vyfde Major opgeraap en slegs die sesde gholfspeler te word wat met ʼn loopbaan-Grand Slam kan spog. Hy het vir die eerste keer daaroor gepraat.