
Etosha se pad-opknapping duur tot November
Loading player...
Die omgewingministerie het begin met die eerste fase om die gruispad van Okaukuejo na King Nehale-hek in Etosha na 'n lae volume teerpad op te gradeer. Padgebruikers en toeriste word versoek om die padtekens te volg. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Ndeshipanda Hamunyela, die ministerie se woordvoerder, wat meer inligting gee.