
Nog water op pad na die Oranje, Vaaldam se sluise verder getrek
Loading player...
Nog water is op pad na die Oranjerivier met ‘n derde sluis wat by die Vaaldam oopgetrek is. Die buurland se waterowerhede sê die dam is tans amper 109 persent vol en nog ‘n sluis sal waarskynlik vandag oopgetrek moet word. Woordvoerder Wisane Mavase...