Groenskemas plant ter voorbereiding van winter, 90% voltooi

Loading player...
Die landbouministerie sê 90 persent van die besproeibare grond by groenskemas wat deur die regering bestuur word, is reeds aangeplant. Die doel is om teen die winter volle produktiwiteit te bereik. Adjunkdirekteur Felix Ndinamwene het ook aangekondig dat vakante plotte vir mediumskaal-boere volgende maand geadverteer sal word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die landbouministerie se segsman, Simon Nghipandulwa.
29 Apr 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

ActionSA dreig met hof oor Phala Phala-verslag

ActionSA sê hy sal hof toe gaan, indien nodig, om die vrystelling van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat se verslag oor die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo af te dwing. Die party het ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien…
29 Apr 9AM 1 min

ActionSA dreig met hof oor Phala Phala-verslag

ActionSA sê hy sal hof toe gaan, indien nodig, om die vrystelling van die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat se verslag oor die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo af te dwing. Die party het ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien…
29 Apr 9AM 1 min

Bank van Namibië hersien groeiverwagting vir ekonomie

Die Bank van Namibië het se ekonomiese vooruitsigte vir 2025 opdateer. Die ekonomie sal na verwagting vanjaar met 3,8 persent groei en teen 4 persent in 2026. Dit is 'n afwaartse hersiening van 0,2 persentasiepunte vir vanjaar vanaf die Desember 2024-skatting. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Josefina Oskar, die…
29 Apr 9AM 1 min

Namcor steun NNN se olie- en gasbedryf-skuif

Die olie- en gasbedryf het president Netumbo Nandi-Ndaitwah se herbeklemtoning in haar staatsrede verwelkom dat dié sektor direk onder die beheer van haar kantoor is. Kosmos 94.1 Nuus met Paulo Coelho, woordvoerder van Namcor, oor haar standpunt gesels:
29 Apr 8AM 1 min

Geraasklagtes styg skerp in Kaapstad

Die Stad Kaapstad se Omgewingsgesondheidspraktisyns het 'n toename van 57-persent in geraasklagtes in die afgelope twee jaar aangeteken. Die hoofbronne van geraasklagtes in Kaapstad is plekke van laatnagvermaak, geleenthede met versterkte klank en woongebied sake-/werkswinkelgeraas. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê in die 2023/2024-boekjaar het geraasklagtes van…
29 Apr 8AM 1 min