15 000 atlete durf Kaapstad 10K aan

Loading player...
Die Kaapstad 10K vind vandag vir die tiende keer plaas en ongeveer 15 000 mense sal die strate van Woodbridge-eiland in Milnerton tot Laer Langstraat in die middestad invaar. Burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, JP Smith, sê atlete sal ikoniese uitsigte oor Tafelberg geniet terwyl hulle langs die kuslyn, op die N1 en in die energieke stadskom draf. Die wedloop begin om 9-uur vanoggend:
11 May 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

PDM wil weet van die regte van informele handelaars

Die PDM-LP Rosa Mbinge-Tjeundo het in die Nasionale Vergadering die stedelike en landelike ontwikkelingminister, James Sankwasa, uitgevra oor watter maatreëls geïmplementeer word om die menseregte van informele verkopers te beskerm. Dit geld veral vroue en die jeug, wat die meerderheid van die informele handelsektor uitmaak. Sy het kommer uitgespreek dat…
19 Jun 5AM 1 min

DA verwerlkom vordering met gryslys-aksies

Die DA verwelkom die Finansiële Taakspan se eenparige besluit om Suid-Afrika se vordering op te gradeer om die laaste twee hervormings toe te pas wat nodig is om van die gryslys verwyder te word. Die land het al 22 aanbevole items van die aksieplan afgehandel. Suid-Afrika is op die gryslys…
19 Jun 5AM 1 min

Registrasie van Yango, InDrive in Windhoek weer in die nuus

Die saamryplatforms Yango en InDrive is volgens die Windhoek Stadspolisie nie formeel as openbare vervoerverskaffers by die Stad geregistreer nie. Alle voertuie wat vervoerdienste teen betaling of vergoeding binne die stad aanbied, moet bedryfspermitte hê. Die eienaar van Lefa, Melkies Ausiku, sê egter aanlyn saamryplatforms is slegs 'n aanlyn bemarkingsplatform…
19 Jun 4AM 1 min

Gallant sê dis VSA se plig om toe te tree

Die voormalige Israeliese verdedigingsminister Yoav Gallant sê Amerika het ‘n plig om toe te tree in sy land se oorlog teen Iran. Gallant sê Iran se kernwapen bedreig die sekuriteit van die hele gebied. Hy het met CNN gepraat.
19 Jun 4AM 1 min