Nieu-Seeland vat onder-20-trofee

Loading player...
Nieu-Seeland het Suid-Afrika op die Nelson Mandelabaai-stadion in die Baai naelskraaps met 48-45 geklop om die Onder-20-Rugbykampioenskapstitel te behou. Die Kiwi’s was met 19-0 agter, maar het met net 13 spelers sokkies opgetrek vir ʼn epiese oorwinning. Australië is tweede na ʼn welverdiende 40-36-sege oor Argentinië, wat laaste is, met Suid-Afrika in die derde plek. Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, het sy span se karakter, aanval en vordering geloof en sê die toernooi was ʼn positiewe leerervaring:
12 May 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Lüderitz gaan digitaal

Die Lüderitz-dorpsraad is besig om te digitaliseer om by te bly met ontwikkelings in die gebied. Die dorp is aan die voorpunt van olie- en gas-eksplorasie, sowel as sonkrag- en groenwaterstof-bedrywighede. Om hulle verder 'n hupstoot te gee het die dorpsraad nuwe sagteware in werking gestel. Lüderitz burgemeester Phil Balhao…
19 Jun 2AM 1 min

SA-kleinhandel styg teenoor 2024

Statistieke Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het in April met 5 persent gestyg vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Algemene handelaars het die meeste groei getoon met 'n styging van 5,3 persent, en kleinhandelaars in tekstiele, klerasie, skoeisel en leergoedere het met 12,5 persent gestyg. Raquel Floris van Statistieke SA sê verkope…
19 Jun 2AM 1 min

Tucker Carlson haal Ted Cruz uit oor Iran

Terwyl president Donald Trump die wêreld op sy tone hou en weier om te sê om hy Israel in sy oorlog en Iran sal bystaan, is die Republikeinse Party verdeeld oor of die VSA militêr betrokke moet raak. Oud-Fox aanbieder Tucker Carlson, een van Trump se grootste ondersteuners, het verras…
19 Jun 1AM 1 min

Oplossings vir lang rye met e-visums word gesoek - Daniel

Tydens 'n sitting van die Nasionale Vergadering het die IPC-LP Rodrick Likando die omgewingminister, Indileni Daniel, uitgevra oor die lang rye waarin toeriste by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe hulle bevind weens visumvertragings. Daniel gesê die kwessie is onder bespreking en dat die ministerie moontlike oplossings ondersoek om die wagtye…
19 Jun 1AM 1 min

LLPB sê oor Karan Beef, maan produsente om versigtig te wees

Reaksie word steeds ontvang oor die bek-en-klouseer by Karan Beef se Heidelberg-fasiliteit. Berigte dat die siekte ook by Karan se Nigel- en Albert Falls-voerkrale teenwoordig is, is nog nie bevestig nie. Karan Beef koop maandeliks duisende speenkalwers in Namibië, maar het vir eers die aankope gestaak. Kosmos 94.1 Nuus het…
19 Jun 1AM 1 min