Voldoende padnetwerk bewerkstellig gelyke ekonomiese toegang

Loading player...
Tydens 'n sitting van die Nasionale Raad het die onafhanklike lid Paulus Mbangu gereageer op die vervoerminister, Veikko Nekundi, se uitlatings oor die Padwet. Mbangu sê die instandhouding, opknapping en opgradering van paaie noodsaaklik is vir groei en gelyke ekonomiese toegang. Luister self.
13 May 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Vleispryse bestendig ten spyte van Karan-fiasko

Die Lewendehawe en Lewendehawe Produkteraad het die jongste vleispryse bekend gemaak. Ten spyte van die Karan Beef bek-en-klouseer voorval bly pryse redelik bestendig vanweë plaaslike verkope. Kosmos 94.1 Nuus het met Desmond Cloete, die raad se bemarkingsbestuurder, gesels.
18 Jun 11AM 1 min

Trump systap vraag oor VSA-betrokkenheid in Iran

Die opperleier van Iran, die Ayatollah Ali Khamenei, sê die land sal nooit oorgee soos wat president Donald Trump eis nie. Hy waarsku Amerika dat dit "onherstelbare skade" in die gesig staar as dit ingryp om Israel te ondersteun. Trump sê op sy beurt niemand weet of hy sal toelaat…
18 Jun 11AM 1 min

Proteas bedank SA vir oorweldigende ondersteuning

Krieket: Die Proteas se toetskaptein, Temba Bavuma, sê hulle het oorweldigende ondersteuning van Suid-Afrikaners ontvang na die oorwinning oor Australië in die Wêreldtoetskampioenskap. Hy het op die OR Tambo-lughawe in Gauteng gepraat met die span se terugkeer uit Engeland, waar hulle die eindstryd op Lord's in Londen gewen het. Hy…
18 Jun 11AM 1 min

Nascam verwelkom kopiereg-konsepwetsontwerp

Bipa het die Namibiese Konsepwetsontwerp op Kopiereg en Verwante Regte voorgestel, wat die instelling van 'n kopieregheffing voorstel as 'n moderne benadering om die uitdagings aan te spreek wat die ongemagtigde gebruik van kopieregbeskermde inhoud inhou. Hierdie heffing verseker dat kopiereghouers billik vergoed word. Kosmos 94.1 Nuus het met Albert…
18 Jun 10AM 1 min