
Daling in beesbemarking nie net droogte nie
Loading player...
Die Lewendehawe en Lewendehaweprodukte-raad het hulle eerste kwartaallikse statistieke vrygestel. Beesbemarking het geval, onder andere weens die droogte verlede jaar en omdat boere na die goeie reën hulle kuddes opbou. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Desmond Cloete, die raad se bemarkingbestuurder, wat meer inligting gee.