
Verkrygingswet gebrekkig, hoor Nasionale Raad
Loading player...
Die Nasionale Raad is in sitting en bespreek die bewilligingswetsontwerp, die regstelsel-wysigingswetsontwerp en die gewysigde Wet Openbare Verkryging. Paulus Mbangu, 'n onafhanklike lid van die Kavango-Oos-streek, is van mening dat daar nie genoeg oor die wet gekonsulteer is nie. Mbangu sê daar is ook skuiwergate in die verkrygingstelse. Hy het meer.