
Trump 'hoof-verkoopsman' in Midde-Ooste, sê kenner
Loading player...
Daar is kommentaar uit alle oorde oor Amerikaanse president Donald Trump se besoek aan die Midde-Ooste met sommige kommentators wat meen hy verryk homself en sy vriende op die koste van die belastingbetaler. Ander meen weer dit is ‘n belangrike beleggingsreis vir die VSA. Kosmos 94.1 Nuus het met ‘n kenner in Amerikaanse sake, Brooks Spector, gesels.