Afrika Biblioteek en Inligtingverenigings konferensie skop in Windhoek af

Loading player...
Die 6de Afrika Biblioteek en Inligtingverenigings en -Instellings konferensie het in Windhoek begin. Ellen Namhila, pro-visekanselier van die Universiteit van Namibië, het by die amptelike opening gepraat en sê dit is 'n groot eer vir Namibië om die konferensie asook die 8ste Afrika-biblioteekberaad aan te bied. Sy het die belangrikheid van die konferensie vir die kontinent se biblioteek- en inligtingsektor beklemtoon.
20 May 12PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Koste-uitdagings met groenwaterstof - Namibië sal nie uitvoer nie

Die koste-uitdagings om groenwaterstof na Europa te vervoer as potensiële mark is in die nuus. Terwyl Namibië 'n duidelike leier in die streek in die gebied is word daar strawwe kompetisie van Suid-Afrika verwag. Kosmos 94.1 Nuus het met Jona Muhseko,die woordvoerder van die groenwaterstofprojek plaaslik gepraat, wat sê Namibië…
16 Jun 5AM 1 min

Britte soek selfbeheersing in Midde-Ooste

Die Britse Tesourie se ekonomiese sekretaris Emma Reynolds sê premier Keir Starmer het die Israel-Iran-oorlog met talle wêreldleiers bespreek en voeg by dat die Arbeidersparty se prioriteit is dat beide kante selfbeheersing. Sy het met SkyNews gepraat.
16 Jun 5AM 1 min

Landbou waarsku oor Facebook-slenter

'n Plasing op sosiale media doen die rondtes dat die landbouministerie 'n inisiatief geloods het vir klein- en korttermyn besighede. Volgens die plasing kan die publiek aansoek doen vir befondsing. Dit dui ook aan dat kleinskaalse boere ondersteuning sal kry. Die plasing vat die publiek na 'n skakel om persoonlike…
16 Jun 4AM 1 min

R700m vir Nasionale Dialoog is roekeloos - Cosatu

Cosatu het die voorgestelde begroting van 700 miljoen Suid-Afrikaanse rand vir die Nasionale Dialoog as roekeloos en uit voeling verwerp. Matthew Parks van die vakverbond sê die voorstel is 'n belediging vir sukkelende Suid-Afrikaners wat moet besuinig en die hoë lewenskoste in die gesig staar. Terwyl Cosatu die doelwitte van…
16 Jun 4AM 1 min

Talle kiesafdelings stem môre

Die Verkiesingskommissie van Namibië is besig om 845 kiesbeamptes op te lei vir die tussenverkiesings wat môre in die Grootfontein, Kabbe Suid, Kamanjab, Otjiwarongo en Sesfontein kiesafdelings gehou sal word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met De Wet Siluka, die kommissie se woordvoerder, wat meer vertel oor die tussenverkiesings.
16 Jun 3AM 1 min