Afrika moet op blou ekonomie fokus vir ontwikkeling

Loading player...
Voormalige president Thabo Mbeki het Afrika-nasies versoek om die blou ekonomie voorrang te gee as 'n hoeksteen vir die ontwikkeling en herlewing van die vasteland. Mbeki het voor die 15de Jaarlikse Thabo Mbeki Afrika-dag-lesing in Dar es Salaam, Tanzanië, die transformerende potensiaal van Afrika se oseane-ekonomie beklemtoon. Hy beklemtoon die volhoubare benutting van mariene hulpbronne kan ekonomiese groei aandryf, werk skep en voedselsekerheid verbeter, wat van kardinale belang is vir Afrika se toekoms:
21 May 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SA het 10 jaar om 7,4 werksgeleenthede te skep

Die ACDP-party sê die regering sal teen 2035, 7,4-miljoen werkgeleenthede moet skep om tred te hou met die groeiende arbeidsmag. Die party waarsku jeugwerkloosheid kan erger word as die regering nie in arbeidsintensiewe industrieë en vaardigheidsontwikkeling belê nie. Die adjunkpresident van die ACDP, Wayne Thring, vra vir beleggings in arbeidsintensiewe…
12 Jun 3AM 1 min

Meer soldate in LA ontlpooi as wat in Irak dien

Daar is nou meer Amerikaanse troepe wat na Los Angeles ontplooi is as in Irak en Sirië saam, berig ABC News. Daar is 4 800 Nasionale Wag- en seesoldaat-personeel in die stad, vergeleke met die 2 500 troepe in Irak en 1 500 in Sirië. Los Angeles burgemeester Karen Bass…
12 Jun 3AM 1 min

Ministerie sê oor oor-toerismeplan

Die uitvoerende direkteur in die omgewingsministerie Sikongo Haihambo het by die regering se inligtingsessie gesels oor kommer rakende oor-toerisme by verskeie sensitiewe gebiede, insluitend Etosha Nasionale Park en Sossusvlei terwyl ander gebiede in die land onderbenut is.
12 Jun 2AM 1 min

SA het kommer oor sanksies teen Strafhof-regters

Die Suid-Afrikaanse regering sê hy is bekommerd oor Amerika se besluit om sanksies in te stel teen vier regters van die Internasionale Strafhof. Dis in reaksie op die strafhof se lasbriewe vir die inhegtenisneming van Israelse amptenare, insluitend eerste minister Benjamin Netanyahu, en die ondersoek na beweerde Amerikaanse oorlogsmisdade in…
12 Jun 2AM 1 min

Bok-vroue wen weer in Madagaskar

Die Springbok-vroue het Kenia met 19-12 verslaan en hul tweede agtereenvolgende oorwinning by die Rugby Afrika-vrouebeker in Madagaskar ingepalm. Die verdedigende kampioene wat Uganda met 62-7 verpletter het in hul eerste wedstryd, het drie drieë gedruk en twee verdoel. Suid-Afrika se laaste wedstryd van die toernooi is Sondag teen die…
12 Jun 1AM 1 min