
Beroepsveiligheid 'sal sake-doeltreffendheid verbeter'
Loading player...
'n Twee-dae werkswinkel om die wetsontwerp op beroepsveiligheid en gesondheid te verfyn het in Windhoek afgeskop. Die wetsontwerp sal dien as die ruggraat van die land se pogings om veiliger werkplekke en gesonde kulture te bevorder, en almal verantwoordelik te hou vir hul rol in die bevordering van veiligheid in die werkplek. Die sekretaris-generaal van die Nasionale Vakbond van Namibiese Werkers, Job Muniaro, het by die werkswinkel gepraat.