
SA sny begroting vir soldate in DRK
Loading player...
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het die begroting vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se vredesending in die DRK verminder. Die begroting om die soldate veilig te onttrek, het egter tot R3 miljard gestyg. Godongwana het in sy begrotingsrede gesê hierdie verskuiwing weerspieël die beplande gefaseerde onttrekking uit die DRK, met meer fokus op kostedekking om die soldate en toerusting veilig terug te besorg: